Ons is 'n puik gemengde primêre skool met 920 leerders - graad 1 to graad 7. Ons is geleë in Dan Pienaar (noordelike voorstad) van Bloemfontein. Ons leerders presteer puik in...