Jy kan help om vir iemand ’n Bybeldagboek te gee. So belê jy in die geestelike groei van die behoeftige gesinne van Elsies Rivier.