Op die suidelike oewer van die Letabarivier slegs 68 km oos van Tzaneen, Limpopo, lĂȘ ATKV-Eiland Spa in die hartjie van die Hans Merensky-natuurreservaat.