Liedjieskrywer, internasionale sanger en pionier van Afrikaanse musiek bring Nederlandse Kleinkuns en Koos du Plessis terug in die kollig.