Welkom by Hoërskool Duineveld Upington.Hier by Hoërskool Duineveld glo ons dat ons werk met die kosbaarste besitting wat God aan die mens gegee het, nl. Sy kinders.