Hulp vir kinders wat sukkel om die lewe effektief te bestuur. En vir die ouers wat hulle daarmee moet help.