Diegene wat wéét sal saamstem dat dit bykans onmoontlik is om die hart en siel van dit wat ‘n boer ‘n BOER maak in musiek vas te lê.