Ollie die Nar is jou Professionele Singende Nar. Met sy apie Jollie en Lulu die rot vermaak hy gehore klein en groot. Bespreek Ollie die Nar vandag nog.