Renaissance is 'n onafhanklike Gnostiese gemeente. Ons benut stilte, meditasie, klassieke atmosfeer, woord en musiek.
By die Sentrum vir Eietydse Spiritualiteit soek ons saam na die betekenis en sin van die lewe.