Christo & Susan Botha praktiseer al sedert 1984 as CT Botha & Kie en het die praktyk in 'n familiesaak omskep met die toetrede van hul drie seuns, Grant, Ettienne en Ryno....