Ligpunt is 'n gemeenskap van gelowiges in Schweizer-Reneke (NW) wat glo dat God 'n plan met ons omgewing het. Van 2007 af is God besig om Sy droom in ons harte vas te brand, so...