Boland Wassery voorsien reeds 36 jaar ‘n voortreflike diens vanaf hulle huidige perseel te 510 Hoofstraat, Noorder-Paarl. Paarl Was en Stryk is ‘n aantal jare gelede ook bygevoeg.