It has a alexa rank of #2,018,209 in the world. It is a domain having .co.za extension. It is estimated worth of R 2,774.40 and have a daily income of around R 11.56. As no active threats were reported recently, koopliede.co.za is SAFE to browse.
Koopliede fokus hoofsaaklik op koop-om-te-verhuur (buy-to-let) eiendomsbeleggings waar sover as moontlik geen paaiementsubsidi�ring deur die eienaar nodig is nie. Beleggingseiendom word gehuisves in �n eiendomstrust of beleggingstrust met die doel om risiko�s te beperk en belastingeffektiwiteit te bevorder. Hierdie trust word opgerig vir �n indiwiduele vennoot, of klein groep met �n gemeenskaplike verbintenis. Die wederkerige verhouding tussen Koopliede en ons vennote vereis bitter min finansi�le- en ander insette van vennote wat saam met ons bou aan �n bateportefeulje, �n bron van volhoubare passiewe inkomste, welvaartskepping en �n nalatenskap. Deur herfinansiering word kapitaalwaarde ontgin sonder om van jou bate ontslae te raak. Hierdie is net die regte geleentheid vir eiendomsbeleggers wat op soek in na platsakbeleggings. Indien jou onderneming �n onaanvaarbare ho� personeelomset en personeelverlies beleef, kan ons jou met ons lae inset personeeltrustmodel help om personeelbehoud en personeelstabiliteit te verhoog.
Accounting info.... Date |Type| Cost |Invoices are E-Mail to....|Paid Date |ICnt| TrkNo |Billing Info 2007-06-07| N | 50.00|enquiries@ecomwise.co.za |2007-09-18| 4 | 777468|Ecomwise 2008-07-02| R | 50.00|enquiries@ecomwise.co.za |2008-10-16| 4 | 1006514|Ecomwise 2009-01-06| U | 0.00|webmaster@ecomwise.co.za |2009-01-06| 0 | 0|Ecomwise 2009-07-02| R | 50.00|webmaster@ecomwise.co.za |2009-10-20| 4 | 1304197|Ecomwise 2011-07-01| R | 50.00|webmaster@ecomwise.co.za |2011-10-25| 4 | 1930963|Ecomwise 2012-07-02| R | 50.00|webmaster@ecomwise.co.za |2012-10-08| 4 | 2267622|Ecomwise 2013-07-01| R | 75.00|webmaster@ecomwise.co.za |2013-08-19| 2 | 2511932|Ecomwise 2014-07-01| R | 75.00|webmaster@ecomwise.co.za |2014-08-25| 2 | 2633240|Ecomwise
Flashing RED indicates that payment has not been received - please confirm with the UniForum SA accounting department, accounts@co.za, should this not be according to your records. You have been sent 0 invoices/statements.
(Info:- Historical info exists - the oldest or 'original' is last) ... koopliede <-- The info shown below koopliede.1